Die United Association of South Africa, UASA, sê in sy negende werksverslag die owerheid moet werkskepping in Suid-Afrika hersien, omdat die situasie uiters desperaat is. Die verslag wat saamgestel is deur die ekonoom, Mike Schüssler, sê werkloosheid in die land bly hoog op 25-persent en word vererger deur die afgelope resessie. Volgens syfers het 70-duisend werkgeleenthede in die eerste kwartaal van die jaar verlore gegaan. Schüssler sê Suid-Afrika het steeds minder werk nou as voor 1994. Schüssler het ook skerp kritiek teen die land se arbeidswette en sê die wetgewing doen nie veel vir werkers nie. Hy het na die Aurora-mynkwessie verwys en gesê mense werk maande sonder vergoeding en sommige sterf selfs, ten spyte van wonderlike wetgewing.

Matrics Warned of Tough Job Market, Told Further Education is Vital ... youths between the ages of 18 and 24 who don't have jobs," said Andre Venter, spo. ...
Employers are looking for skilled people," said UASA spokesman Andre Venter in a statement. "A straight matric qualification provides school leavers with ...
... looking for skilled people," said UASA spokesman Andre Venter in a statement. ... Glitches could delay matric results. Independent online | By CHARMEL ...